Amptelike webwerf van die Afrikaanse Protestantse Kerk

Welkom by Sewe voor sewe klankjoernaal. Hierdie klankopnames is met vergunning van Pretoria FM

  

Opnames in ons klankjoernaal: (mp3)

   10 November 2017 - Ds. Jannie Bisschoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "Die stryd om ons gedagtes"

   8 November 2017 - Ds. Johan Schütte (Direkteur Sentrale Kerkantoor, Pretoria): "Selfdood..."

   1 November 2017 - Ds. Willem van Schalkwyk (AP Kerk Heilbron): "Swart Maandag..."

   25 Oktober 2017 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): "Veg jy op die Stadsmuur of op jou huis se muur?"

   23 Oktober 2017 - Ds. Jannie Bisschoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "Wanneer laas het jy 'n foto van jou siel laat neem?"

   20 Oktober 2017 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): " 'n Geskenk van lewe..."

   13 Oktober 2017 - Ds. Jannie Bisschoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "Vergeet om te vergeet, onthou om te onthou..."

   11 Oktober 2017 - Ds. Willem van Schalkwyk (AP Kerk Heilbron): "Dink aan jou Skepper..."

   2 Augustus 2017 - Ds. Johan Schütte (Direkteur Sentrale Kerkantoor, Pretoria): "Ouerskap is 'n geleentheid om die Beeld van God te vertoon..."

   27 September 2017 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): "Voorwerp van God se genade..."

   22 September 2017 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): "Wat maak jy?"

   15 September 2017 - Ds. Jannie Bisschoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "Die sondes van die Vaders en die kinders..."

   13 September 2017 - Ds. Henning Davel (AP Kerk Benoni/Kempton): "Hoe kan ek seker wees?"

   6 September 2017 - Ds. Johan Schütte (Direkteur Sentrale Kerkantoor, Pretoria): "Waar is God in dié alles?"

   30 Augustus 2017 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): "Skuldbelydenis en die teenwoordigheid van die Heilige Gees..."

   23 Augustus 2017 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): "As jy bekommerd is, kyk net 'n slag rondom jou..."

   18 Augustus 2017 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): "Die begin van kommer is die einde van geloof..."

   16 Augustus 2017 - Ds. Willem van Schalkwyk (AP Kerk Heilbron): "God se goed in my hande..."

   11 Augustus 2017 - Ds. Jannie Bisschoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "n Christus is God se beloftes Ja en Amen…"

   2 Augustus 2017 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): "Om te wag is frustrerend..."

   28 Julie 2017 - Ds. Jannie Bisschoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "As die fondamente omgegooi word…"

   26 Julie 2017 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): "Ons grootste probleem is God en die enigste oplossing is Jesus..."

   21 Julie 2017 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): "Leef só dat die dominee die waarheid kan praat op jou begrafnis."

   18 Julie 2017 - Ds. Henning Davel (AP Kerk Benoni/Kempton): "God is genoeg."

   12 Julie 2017 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): "Om die onsienlike te sien..."

   7 Julie 2017 - Ds. Jannie Bisschoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "God gee nie altyd wat ons vra nie maar Hy gee wat ons nodig het…"

   5 Junie 2017 - Ds. Carl Vermaak (AP Kerk Lydenburg): "Ons behoort aan God en dit beïnvloed ons ganse lewe…"

   14 Junie 2017 - Ds Paul Möller (AP Kerk Groblersdal): "Wat ‘n troos-God is aan ons kant…”

   9 Junie 2017 - Ds. Jannie Bisschoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "Wanneer laas het jy ‘n foto van jou siel laat neem?"

   7 Junie 2017 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): "Danksy God se genade kry ek meer as wat ek verdien..."

   1 Junie 2017 - Ds. Jannie Bisschoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "God gee nie altyd wat ons vra nie, maar wat ons nodig het…"

   29 Mei 2017 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): "Daar is ‘n Koning op die troon…"

   24 Mei 2017 - Ds. Willem van Schalkwyk (AP Kerk Heilbron): "Christus se opdrag voor die Hemelvaart"

   19 Mei 2017 - Ds. Jannie Bishoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "Die stryd van die lewe"

   17 Mei 2017 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): "Albasters of druiwekorrels: Jou verhouding met die Here is nie net persoonlik nie."

   10 Mei 2017 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): "Die kragbron wat balans in ons gebede bring…"

   3 Mei 2017 - Ds. Henning Davel (AP Kerk Benoni): "Kan jy sien?"

   28 April 2017 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): “Ag nee, moet ek regtig help?”

   21 April 2017 - Ds. Jannie Bishoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "Dis tyd ..."

   19 April 2017 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): "Skaam Afrikaner, trots Afrikaner of dankbaar Afrikaner"

   12 April 2017 - Ds. Willem van Schalkwyk (AP Kerk Heilbron): "Die Here vergeet jou nooit"

   5 April 2017 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): "Die Christen se alternatiewe gesindheid"

   30 Maart 2017 - Ds. Henning Dafel (AP Kerk Benoni): "God se regterhand"

   29 Maart 2017 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): "Die gevaar van gebed en verootmoediging"

   17 Maart 2017 - Ds. Jannie Bishoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "Wie is God vir jou?"

   15 Maart 2017 - Ds. Henning Davel (AP Kerk Benoni): "My vaste anker”

   1 Maart 2017 - Ds. Martin Jordaan (AP Kerk Standerton): "Denkskole"

   22 Februarie 2017 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): "Ek slaan my oë op"

   17 Februarie 2017 - Ds. Jannie Bishoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "Wat doen ons wanneer boosheid seevier?"

   15 Februarie 2017 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): "Doomprofeet"

   14 Februarie 2017 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): "Erken jy die Koning?"

   7 Februarie 2017 - Ds. Willem van Schalkwyk (AP Kerk Heilbron): "Ware vergifnis"

   3 Februarie 2017 - Ds. Henning Dafel (AP Kerk Benoni): "Die Bybel se Rentmeesterskap"

   1 Februarie 2017 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): "Hoe om kop bo water te hou”

   25 Januarie 2017 - Ds. Henning Dafel (AP Kerk Benoni): “Verlustig jou in die Here”

   18 Januarie 2017 - Ds. Willem van Schalkwyk (AP Kerk Heilbron): "Christus vir my vrou"

   14 Desember 2016 - Ds. Willem van Schalkwyk (AP Kerk Heilbron): "Kersfees is verlossingsfees"

   13 Desember 2016 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): "Jy is nooit alleen nie"

   11 Desember 2016 - Prof. Izak Brink (Direkteur van Kerkadministrasie Sentrale Kerkkantoor): "Afskeid”

   7 Desember 2016 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): "Lig in duisternis”

   2 Desember 2016 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): "'n Stukkende wêreld”

   30 November 2016 - Ds. Willem van Schalkwyk van die AP Kerk Heilbron: "Kla jy oor die Here se versorging?"

   8 November 2016 - Dr. Jan Botha, deeltydse predikant van die NG Kerk Mootvallei/Eloffsdal, Pretoria: "Hou moed”

   4 November 2016 - Ds. Jannie Bischoff van die AP Kerk Gordonia, Upington: "Goed of sleg?”

   28 Oktober 2016 - Ds. Henning Davel (AP Kerk Benoni): "Hoekom moet ons in Jesus naam bid?”

   21 Oktober 2016 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): "Geroep tot liberaliteit”

   19 Oktober 2016 - Ds Paul Möller (AP Kerk Groblersdal): "Christus is die antwoord vir ons emosionele probleme”

   11 Oktober 2016 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): "Deurmekaar wêreld en hoe om daarvan los te kom”

   7 Oktober 2016 - Ds. Jannie Bischoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "Advertensies van God se genade”

   5 Oktober 2016 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): "Watter uniform dra jy?"

   14 September 2016 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): "Wanneer geluk tweede viool speel”

   7 September 2016 - Ds. Willem van Schalkwyk (AP Kerk Heilbron): "My lyde teenoor dié van Christus"

   2 September 2016 - Ds. Jannie Bischoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "Verlos van ons grootste nood"

   31 Augustus 2016 - Ds. Henning Davel (AP Kerk Benoni): “Die gevaar van ongeloof"

   19 Augustus 2016 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): "Watter uniform dra jy?"

   10 Augustus 2016 - Ds. Willem van Schalkwyk (AP Kerk Heilbron): “Weduwees”

   5 Augustus 2016 - Ds. Jannie Bischoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "God se bewaring in gevaarlike tye"

   3 Augustus 2016 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): "God aanvaar jou ten spyte van…"

   22 Julie 2016 - Ds. Henning Davel (AP Kerk Benoni): "Goedkoop koffie en goeie maniere"

   15 Julie 2016 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): "Vryman, of slaaf?"

   6 Julie 2016 - Ds Paul Möller (AP Kerk Groblersdal): "Daar is altyd hoop, troos en antwoorde in Christus te vinde"

   1 Julie 2016 - Ds. Jannie Bischoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "Die wat by ons is, is meer as die wat by hulle is", gegrond op 2 Kon. 6 — Elisa se woorde aan Gehasi toe ‘n Aramese weermag een nag hul dorpie omsingel het om Elisa gevange te neem.

   29 Junie 2016 - Ds. Henning Davel (AP Kerk Benoni): "Soutbesprinkelde Woorde"

   17 Junie 2016 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): "Is jy volmaak?"

   15 Junie 2016 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): "Die tandemsprong van geloof"

   8 Junie 2016 - Ds. Willem van Schalkwyk (AP Kerk Heilbron): "Wat is fout met die wêreld?"

   3 Junie 2016 - Ds. Jannie Bischoff (AP Kerk Gordonia, Upington): "Genade, geloof, gehoorsaamheid"

   1 Junie 2016 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): "Terug na Christus en nie die verlede nie"

   31 Mei 2016 - Ds. Henning Davel (AP Kerk Benoni): "Hart, verstand en hande"

   20 Mei 2016 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): “Is jy lig?”

   18 Mei 2016 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): "Die genade van kleingeloof"

   11 Mei 2016 - Ds. Willem van Schalkwyk (AP Kerk Heilbron): “Wat is fout met die wêreld”

   6 Mei 2016 - Ds. Jannie Bischoff (AP Kerk Gordonia, Upington): “Christus is die enigste weg na die hemel”

   4 Mei 2016 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): “Vertroue op God en my planne”

   29 April 2016 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): “Gebed”

   22 April 2016 - Ds. Henning Dafel (AP Kerk Benoni): “Die Vreemde”

   15 April 2016 - Ds. Schalk Strauss, Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): “Is jy ‘n hoenderhaan of onderdaan?”

   6 April 2016 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): “Liefde is meer as verdraagsaamheid”

   1 April 2016 - Ds. Jannie Bischoff (AP Kerk Gordonia, Upington): “Deurleefde Dankbaarheid”

   30 Maart 2016 - Ds. Henning Dafel (AP Kerk Benoni): “Die goeie lewe”

   18 Maart 2016 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): “Het jy ‘n stem”

   16 Maart 2016 - Ds. Schalk Strauss (Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): “Is God dalk jou afgod”

   9 Maart 2016 - Ds. Jannie Bischoff (AP Kerk Gordonia, Upington): “God wil nie die spaarwiel van ons lewens wees nie, maar die boot”

   4 Maart 2016 - Ds. Jannie Bischoff (AP Kerk Gordonia, Upington): “Die soeke na geregtigheid”

   2 Maart 2016 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): “Die dorings van die lewe”

   29 Februarie 2016 - Ds. Henning Dafel (AP Kerk Benoni): “Wanneer ons na die toekoms kyk”

   19 Februarie 2016 - Ds. Thys Burger (AP Kerk Viljoenskroon): “Dankbaarheid”

   17 Februarie 2016 - Ds. Schalk Strauss, Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): Die soetste taal … met 'n bitter nasmaak”

   10 Februarie 2016 - Ds. Willem van Schalkwyk (AP Kerk Hendrina): “Hoe vind ek ware vertroue in die Here”

   5 Februarie 2016 - Ds. Jannie Bischoff (AP Kerk Gordonia, Upington): “Laat los en laat God”

   3 Februarie 2016 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): “Liefde is meer as verdraagsaamheid”

   27 Januarie 2016 - Ds. Jannie Bisschoff (AP Kerk Gordonia, Upington): “Hoe weet ek of God vir my 'n konsep of 'n realiteit is?”

   22 Januarie 2016 - Ds. Schalk Strauss, Redakteur van die AP Kerk-blad Die Boodskapper): “Is jy in beheer, of word jy beheer?”

   20 Januarie 2016 - Ds. Willem van Schalkwyk (AP Kerk Hendrina): “Onthou jou doop”, waartydens ons hemelse Vader beloof het: "Ek sal vir jou 'n God wees en jy kan my kind wees"

   14 Januarie 2016 - Prof. Johan Schütte (Afrikaanse Protestantse Akademie, Pretoria): “God bedek my naaktheid”

TOP