Amptelike webwerf van die Afrikaanse Protestantse Kerk

kaart-400

Die AP Kerk Pretoria-Oos het hom by die AP Kerk Lichtenburg aangesluit. Hierdie gemeentes saai hul eredienste deur middel van die internet uit: Sondagoggend 09:00 en in die geval van APK Pretoria-Oos, ook Sondagaand 18:00.

Op hul webwerwe is daar ook boodskappe in die prekoteek wat nie wil rus in vrede nie. Hulle wil gehoor word.

 

Hier is die webblad skakels: 

APK Pretoria-Oos regstreekse uitsendings

APK Lichtenburg regstreekse uitsendings

APK Bloemfontein Moedergemeente onlangse uitsendings

APK Moot-Sentraal onlangse uitsendings

TOP