Amptelike webwerf van die Afrikaanse Protestantse Kerk

Reformasie feesvieringe 3 September 2017 - Koorstukke 

 

Daar word Gesamentlike Kooroefeninge vir die massakoor beplan. Dit sal plaasvind by AP Kerk Moot Sentraal se kerkgebou. U kan die Gesamentlike Kooroefening Besonderhede HIER aflaai (Die datums is op 18 Julie 2017 hersien).

'n Regstelling: In die voorbereiding van die koorstukke was daar ʼn regstelling op die derde bladsy van die volledige koorstuk asook op die eerste bladsy van die Tenoor en Alt party van Kom Dank Nou Almal God gemaak. Groot verskoning daarvoor. Die verouderde weergawe is m.a.w. met die regstelling vervang. Sien die korrekte weergawe by “Regstellings” hier onder.

 

U kan die Koorstukke (met bypassende Afrikaanse bewoording en klank) hier onder aflaai: (Die nuutste veranderinge is op 22 Junie 2017 gedoen)

Die Koorstukke met mp3 klank-leêrs is gekompakteer in .zip formaat en benodig die Winzip program om oop te maak. U kan die Winzip program HIER aflaai. 

   Regstellings

   Musiekleier

   Alt

   Sopraan

   Bas

   Tenoor

TOP