Amptelike webwerf van die Afrikaanse Protestantse Kerk

Kamp 19-24 Maart 2016

Kinders van die Lig: Kamp 19-24 Maart 2016 te Barkley-Wes

 

“Kinders van die Lig” reik uit na blanke Afrikaner kinders in nood. Ons spits ons toe op kinders wat uit swak sosio‐ekonomiese omstandighede en gebroke huise kom.

 

Doel van die kamp:

  • Evangelisasie ‐ om aan die kinders te vertel en te wys dat God Koning is en die wonderlike nuus van Jesus Christus met hulle te deel. 
  • Opheffing, hulp en bystand aan ons volk se kinders in nood.
  • Om die kinders 'n lekker vakansieweek te gee.

 

Kontakpersoon Ds. Henri Sherman:
Landlyn: 051 522 6740
Selfoon: 071 906 2066
E‐pos: henri.scherman@apk.co.za

U kan die KAMPVORM hier aflaai  

TOP